| Modulekode | GPC 803 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | Die onderwerpe sluit die volgende in: (a) Gevorderde formuleringsteorie (b) Sistemiese milieu: substantiewe dimensie; uitlegdimensie; grondwetlike dimensie (c) Dokumentêre kontrakte (d) Funksionele milieu: strukturele dimensie; semantiese dimensie (e) Wetgewende verpligtinge rakende algemene omgangstaal |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | GPC 802 |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Privaatreg |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App